10% off all books and free delivery over £40 - Last Express Posting Date for Christmas: 20th December
Buy from our bookstore and 25% of the cover price will be given to a school of your choice to buy more books. *15% of eBooks.

Doodslied vir Duitsland

View All Editions

£7.11

This book will be delivered to your inbox immediately after payment. Some country restrictions apply.

Add To Wishlist
Write A Review

About

Doodslied vir Duitsland Synopsis

As 'n polisieman in Berlyn het inspekteur Bernie Gunther reeds vroeg in die 1930's met boosheid kennis gemaak. Nou, in 1947, is die Tweede Wereldoorlog verby en Bernie - 'n gesoute privaatspeurder - moet die moord op 'n Amerikaanse Nazi-jagter ondersoek. Maar daar is een groot probleem: die vermeende moordenaar is een van Bernie se oudste vriende, 'n kollega uit sy Kripo-dae. Moet Bernie sy lojaliteit aan sy vriend bewys, of eerder seker maak dat reg en geregtigheid seevier? Maar skuil daar nie dalk meer agter hierdie vreemde saak nie?In Wene, 'n eens weelderige stad wat nou in puin l na afloop van die oorlog, volg Bernie verskeie leidrade wat almal na een verdagte lei: 'n oud-Gestapo-hoof met 'n lys van wandade wat die vergrype van die oorlog na kinderspeletjies laat lyk Doodslied vir Duitsland, die Afrikaanse vertaling van A German Requiem, is die laaste boek in Philip Kerr se Berlin Noir-trilogie, sy historiese speurreeks wat wreldwyd 'n topverkoper is.

About This Edition

ISBN: 9781868428854
Publication date: 15th August 2019
Author: Kerr, Philip
Publisher: Jonathan Ball
Format: Ebook (Epub)