10% off all books and free delivery over £40
Buy from our bookstore and 25% of the cover price will be given to a school of your choice to buy more books. *15% of eBooks.

Dagboek van ’n Wimpy Kid: Die Nare Waarheid

View All Editions

£5.00

This book will be delivered to your inbox immediately after payment. Some country restrictions apply.

Add To Wishlist
Write A Review

About

Dagboek van ’n Wimpy Kid: Die Nare Waarheid Synopsis

n Nuwe skooljaar begin, en Greg weet gou hy sal by baie nuwe goed moet aanpas. Hy is sy beste vriend kwyt en sy ma het besluit sy gaan verder studeer. Daar is ''n groot familiesaamtrek in die toekoms waarvoor hy regtig nie lus het nie – veral omdat dit met die Partytjie van die Jaar bots. Maar die dinge wat NIE verander het nie, is dalk erger: Daar is nog steeds nie sprake van ''n meisie in sy lewe nie. Daar is ook nie sprake van ''n puisie nie, en dit beteken dalk hy gaan nooit grootword nie!

About This Edition

ISBN: 9781485900221
Publication date: 21st June 2016
Author: Jeff Kinney
Publisher: Penguin Random House South Africa
Format: Ebook (PDF)