10% off all books and free delivery over £40
Buy from our bookstore and 25% of the cover price will be given to a school of your choice to buy more books. *15% of eBooks.

Verbrand Vet Vinnig

View All Editions

£3.75

This book will be delivered to your inbox immediately after payment. Some country restrictions apply.

Add To Wishlist
Write A Review

About

Verbrand Vet Vinnig Synopsis

Jy hoef dit nie elke dag te volg nie.

Die meeste mense is geprogrammeer om gewig op te tel, veral om die middel, maar jy kan jou eie "skraal gene" aanskakel met twee eenvoudige veranderinge aan jou dieet en oefenprogram van agt minute. Verbrand Vet Vinnig kombineer hierdie drie geheime tot gewigsverlies - dieet op afwisselende dae lae-GL(glukemiese lading)dieet en oefenprogram wat vet verbrand -in een supermaklike en hoogs doeltreffende plan. Die resultaat is dat jy vinnig vet verloor deur al om die ander dag minder te eet.

Wat jy eet, is net so belangrik as hoeveel en wanneer jy eet. Hierdie lae-GL (glukemiese lading) dieet sny jou behoefte om insulien te maak uit, wat op sy beurt weer gene aanskakel wat jou help om vinnig vet te verbrand. Saam met eenvoudige oefenprogram van agt minute, saamgestel deur die kenner Kate Staples, voormalige Gladiator en atleet, sal jy vinnig vet om jou maag verloor en binne dae maerder lyk. En om dit maklik te maak, kan jy kyk hoe Kate die oefeninge aanlyn demonstreer.

Verbrand Vet Vinnig is die maklikste en vinnigste manier om gewig te verloor, goed te lyk en gesonder te wees - sonder om elke dag daarby te hou.

About This Edition

ISBN: 9780908387984
Publication date: 10th October 2013
Author: Holford, Patrick
Publisher: Jonathan Ball
Format: Ebook (Epub)